About us

Richelles was established by Rene Young in Durban in 1991. The business has grown from strength to strength and in 2001 Rene’s sister, Annemarie, opened a branch in 2001 in the Vaal Triangle. In April 2016, when Annemarie relocated to Durbanville, they joined forces at a new location in Amanda Glen, Durbanville. Together they’ve upheld the name of this exclusive establishment.

Richelles_549

Daar is ‘n groot verskeidenheid rokke beskikbaar wat die voornemende bruide kan aanpas om die styl, kleur en materiaal wat die beste by haar pas, te kies. Indien so verkies, kan ‘n rok van nuuts af volgens die bruid se spesifieke behoeftes ontwerp word. Die rokke (bestaande of nuut) word op ‘n huurbasis aan bruide beskikbaar gestel. Afsprake gereël is gratis en duur gewoonlik 1 uur.

Rene en Annemarie glo beide aan persoonlike aandag en wil elke voornemende bruid spesiaal laat voel. Uitmuntende kwaliteit was en sal altyd ‘n top prioriteit bly. ‘n Eksklusiewe rok word vir elke bruid gewaarborg omdat rokke self ontwerp en gemaak word.

Richelles_449

We firmly believe in personal attention and making the bride-to-be feel special. We thrive on quality and keeping our standards high, is our no.1 priority.”